*

Nieuws

Lettergrepen 668: Melkskommel

Weet julle wat ’n melkskommel is? Nee? Dan weet julle nog nie watter mooi taal Afrikaans is nie. Ook ons (my vrou en ek) weet dit maar ’n klein bietjie. Nou het ons ’n paar dae met ons kinders en kleinkinders in ’n vakansiehuisie gebly in die hoë droë Bosveld en daar het ons weer die volle Afrikaans gehoor en gesien. As eerbewys aan hierdie taal sal ek probeer hierdie kolom in Afrikaans te skryf. Ons vriend Johan Brink het my ’n bietjie gehelp.

Ons het vanuit Pretoria twee ure lank gery na die Leeupoort vakansiedorp. Ons het by die hoofhek ingedraai, links in Muisvoëlpaadjie, oor ’n laagwaterbrug waar sy naam verander het na Kameeldoringpaadjie. Daarna regs in Cosmospaadjie. Ons kar het baie geskommel en o..


Meld u aan voor onze nieuwsbrief en lees dit artikel gratis

Vier artikelen per maand gratis

Het belangrijkste nieuws in uw inbox

Heeft u al een account? Log in


Bij het aanmelden gaat u akkoord met onze privacyverklaring en de algemene voorwaarden .

advertentie